Alan Ritchson

Alan Ritchson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan Michael Ritchson
Geboorte 28 November 1982 (1982-11-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Ritchson (gebore 28 November 1982) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games: Catching Fire (2013), Teenage Mutant Ninja Turtles (2014), en Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy